Quantcast
Channel: Nuus » Gemeenskapsinteraksie
Browsing all 15 articles
Browse latest View live

Afdeling Gemeenskapsinteraksie, Skolevennootskapprojek en Studentesake bied...

“Verkenning van nuwe geleenthede deur samewerking” Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie se Skolevennootskapprojek in samewerking met Studentesake bied aan ‘n gesprek met Graeme Bloch, skrywer van The...

View Article



Personeel uitgenooi na etensuur sessie

Menslike Hulpbronne Welwees in samewerking met die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie nooi alle personeel uit na die volgende etensuursessie: Onderwerp: “Employee Volunteerism: How can we gain by...

View Article

US oorhandig 200 Kerse van Hoop aan Macassar-gemeenskap

Brande, in gemeenskappe wat nie toegang tot elektrisiteit het nie en daarom van kerse, paraffienstowe en ander brandstowwe afhanklik is, eis elke jaar etlike lewens in die Wes-Kaap en die res van die...

View Article

US herdenk Jeugdag en vier diversiteit

“Vandag gaan oor die jeug, die jongmense. Hierdie kinders wat vandag hier opgetree het, het ons geleer om verskille en struikelblokke te oorkom deur taal te gebruik.” Dit was die woorde van Dr....

View Article

US-personeel aangemoedig om uit te reik

Wil jy graag ‘n verskil maak?  Wel, hier is jou kans. Menslike Hulpbronne Welwees in samewerking met die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie daag jou uit om betrokke te raak by die nuwe...

View Article


Gemeenskapsinteraksie Simposium: Plakkaatkompetisie

 Gemeenskapsinteraksie Simposium – 1 September 2011 Plakkaatkompetisie Tema: KennisInteraksieHoop – Kritiese refleksies oor die impak van gemeenskap-universiteit vennootskappe op lewens en...

View Article

US help beter gemeenskappe bou

Die Universiteit Stellenbosch (US) se interaksie met gemeenskappe verander mense se lewens en skep hoop op ‘n beter toekoms vir diegene in haglike omstandighede. Dít was die mening van...

View Article

Reeks Slypskole oor Digkuns vir Jeug in die Gemeenskap

Die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch (US) het, deur middel van sy literêre projek (SLiP) en in samewerking met die US se Afdeling Gemeenskapsinteraksie, in Augustus ’n reeks...

View Article


Dr Lis Lange and Prof Catherine Odora Hoppers bied aan by die...

Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie, Universiteit Stellenbosch, nooi u graag na die jaarlikse Gemeenskapsinteraksie Simposium. TEMA: Konseptualisering van Gemeenskapsinteraksie vir ’n 21ste-eeuse...

View Article


MGD vereer studentevrywilligers

Matie studentevrywilligers is op Maandag, 27 Augustus vereer vir hul bydraes tot die gemeenskap tydens die jaarlikse erkenningsfunksie van Matie Gemeenskapsdiens (MGD) se Eenstopdiens. MGD, een van die...

View Article

Registreer/opdateer Gemeenskapsinteraksie-projekte vir 2012

Registreer/opdateer Gemeenskapsinteraksie-projekte vir 2012! US personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe (of ongeregistreerde projekte) vir 2012 te registreer en/of om...

View Article

Herdefiniëring van Gemeenskapsinteraksie by die US (13 November)

Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie nooi u vriendelik om deel te neem aan die Gemeenskapsinteraksie Praktykgemeenskap. Dr Jerome Slamat (Senior Direkteur: Gemeenskapsinteraksie) sal met ’n...

View Article

Skole-interaksie-forum word binnekort aangebied

Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie bied gereeld ’n institusionele skole-interaksie-forum aan vir almal wat by skoolgebaseerde projekte aan die Universiteit Stellenbosch betrokke is. Die hoofoogmerke...

View Article


Registreer/dateer gemeenskapsinteraksieprojekte vir 2013 op

US-personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe (of ongeregistreerde projekte) vir 2013 te registreer en/of om inligting tov bestaande projekte wat sal voortgaan in 2013 te...

View Article

Program: Diensleer en gemeenskapbetrokkenheid

Gemeenskapsbetrokkendheid het veral in die afgelope dekade groot veld gewen as ’n kernfunksie van hoëronderwysinstellings. In pas met internasionale tendense beteken GS dat universiteite deur onderrig,...

View Article

Browsing all 15 articles
Browse latest View live